1

KWALITEIT EN BEKOSTIGBAARHEID

Die gewilde Wild Elf drone het dit uiteindelik moontlik gemaak om ‘n hoë kwaliteit drone teen ‘n bekostigbare prys te koop. Gewoonlik sal ‘n hoë kwaliteit drone met ‘n HD kamera tussen R3000 en R4000 kos. Met die Wild Elf drone is dit glad nie die geval nie.

MAKLIK OM TE VLIEG

Die kontrole is baie eenvoudig
en verbruikersvriendelik.

Dit maak nie saak hoe jonk of oud jy is nie
– enige iemand kan hierdie drone vlieg!

2

2

MAKLIK OM TE VLIEG

Die kontrole is baie eenvoudig en verbruikersvriendelik.
Dit maak nie saak hoe jonk of oud jy is nie
– enige iemand kan hierdie drone vlieg!

Wild Elf Drone
Wild Elf Drone
Wild Elf Drone

3

LUGTOERTJIES

Vir die meer gesoute vlieënier is hierdie ook die perfekte drone om jou vlieg-vernuf te toets.

KWALITEIT FAMILIE-TYD

Drones word lankal nie meer net gebruik vir industriële en stokperdjie doeleindes nie. Met die gevordere tegnologie op die Wild Elf word jy en die jong klomp nie net vermaak nie, maar al hierdie oomblikke kan ook vasgevang word op die hoë definisie kamera.

4

5

BESKIKBAARHEID VAN PARTE

Parte is landwyd vrylik beskikbaar.
Dit verseker dat jou drone se leeftyd verleng word en nooit buite aksie sal wees nie.