Met Kersfees om die draai is dit tyd vir vakansie en kawilteit-tyd saam met jou familie. Drones word by die dag ‘n meer gewilde opsie as geskenke en vir familityd. Met die druk van ‘n knoppie word kosbare herinneringe vasgevang. Jaag jou kinders weg voor die televisie en ontwikkel hul kognitiewe vaardighede. Terwyl jul hope pret saam het.

SG700 SELFIE QUADCOPTER

Dit is uiteindelik moontlik gemaak om ‘n hoë kwaliteit drone teen ‘n bekostigbare prys te koop. Gewoonlik sal ‘n hoë kwaliteit drone met ‘n HD kamera tussen R3000 en R4000 kos. By ons, met die SG700 is dit glad nie die geval nie. Die twee kameras op hierdie drone verseker dat jy maklik lug lugfotos en -videos sal kan neem met die druk van ‘n knoppie.

P810 MONSTER TRUCK

Die P810 Monster truck is tans een van die gewildste 4-wiel adiobeheer karre. Met ‘n afstand van tot en met 100 meter en speeltyd van 20 minute is dit verseker ‘n geskenk wat jonk en oud sal vermaak – waarheen jy en jou gesin ook al hierdie vakansie gaan.

BLACK FALCON X39 MINI DRONE

Met hierdie drone se maklikke kontrole is dit verseker ‘n drone wat selfs kan kompeteer met mid-market drones, teen ‘n fraksie van die prys. Flips en toertjies is nie al wat jy kan verwag nie, maar ook ‘n lang vlugafstand.

THE HOBBY GROUP LEWER AF BINNE 10 – 12 WERKSDAE NA ONTVANGS VAN BETALING. DIE DRONE SPESIALISTE VAN THE HOBBY GROUP SAL JOU OOK KAN ADVISEER IN VERBAND MET VAN ONS ANDER MODELLE.